Successfully reported
+13

Adams Apple Hotel

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adams Apple Hotel and Conference Venue is in die Vheme-area in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 'n ongekunstelde en verwelkomende hotel. Die hotel is sedert 1998 in familiebesit. Ons bied akkommodasie aan die voet van die Soutpansbergreeks vir reisigers en toeriste wat waarde heg aan warm, plattelandse gasvryheid.

Verblyf word aangebied in 12 ruim kamers met uitsigte oor die swembad en 17 rondawels. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot hoëspoed-internet in hul kamers en in die hotel.

Gaste is welkom om in die gastesitkamer te ontspan, of by die swembad met 'n skemerkelkie van die dameskroeg. Gaste kan aandete op die veranda geniet met die pragtige Soutpansbergreeks as agtergrond. Vir spesiale geleenthede is daar niks beter as 'n tradisionele bosveld-vuur en braai onder die Melkweg nie. Ons bied ook die volgende geriewe: 'n wasgoeddiens, veilige parkeerplek en nagsekuriteit.

Daar is 'n bekende Portugese restaurant op die perseel, wat plaaslik bekend is vir hul heerlike garnaalgeregte en Portugese biefstuk. Daar is 2 konferensie- en trou-venues, wat gewild is weens die unieke ligging, pragtige versiering en ruimte binne en buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Adams Apple Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNjZjOWI1LTFiZDktNDE1Mi1hZmFiLTRiNDA3MDQzNDljNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 N1 15 km North of Louis Trichardt and 85km from Polokwane 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.187136 29.873327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang