Successfully reported
+29

A'Damsview

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg.

Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenheid.

Elke luukse eenheid het ‘n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie met pragtige uitsigte. Verder is daar 'n kaggel vir die koue winteraande, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area. Die standaard-eenhede is ideaal vir oornag en bied tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen uitsig nie.

Die standaardeenhede is ideaal vir oornagverblyf en is nie vir selfsorg toegerus nie. Dit het ook nie 'n uitsig nie. Daar is wel tee- en koffiemaakgeriewe.

Die solderkamer her 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n spabad en stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n balkon met 'n tafel vir 6 en 'n Weberbraai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor Gariepdam.

Die gebou, nie die slaapkamers nie, bied geslotekringtelevisie. Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 737 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Maryke V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Okt 2025
Eve B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome view! Baie vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig.
Okt 2025
Sonja P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik en mooiste uitsig. Bly altyd lekker in die luukse eenhede. Ek is nou al deel van die meubels, dis so lekker om daar oor te slaap, moo...
Sien meer
Okt 2025
Annemarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, rusige en gemaklike slaapgeriewe. Lieflike en hartlike verwelkoming. Die feit dat die akkommodasie eintlik een eenheid is wat onderverdeel i...
Sien meer
Okt 2025
Sarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd om hier oor te bly. Dit is absoluut asemrowend mooi om so op die Gariepdam uit te kyk. Die blyplek is netjies en skoon. Sal dit beslis...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 752

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink A'Damsview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 737 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang