Addo Adventure House and Apartment
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Aquavista Crescent, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Addo Adventure House and Apartment is 'n pragtige vakansiehuis in Colchester, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Sondagsrivier. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is binne maklike bereik van die Addo Nasionale Park.
Die huis is geskik vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die woonstel is geskik vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n dubbelslaapbank.
Die huis maak oop op 'n onderdakstoep wat 'n ingeboude braai asook 'n eetarea het, en dit maak oop op die tuine waar gaste 'n plonspoel sal vind.
Die Avontuurwoonstel is aan die huis gekoppel en word apart bespreek. Die woonstel bied 'n koninggrootte-bed en slaapbank, WiFi en 'n buitebraai-area.
Gaste kan riviervaarte, kanovaarte, sandplankry of safari's in die Addo Nasionale Park in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karl Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 74
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 136 Aquavista Crescent, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Addo Adventure House and Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Aquavista Crescent, Colchester, 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang