Successfully reported
+23

Aderely Terrace J10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Adderley Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 818 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aderely Terrace J10 is 'n tweeslaapkamer-selfsorg-stadsolderwoonstel in Kaapstad. Geleë in Adderleystraat, die hartjie van die pragtige stad en binne stapafstand van restaurante, museums, die Company Gardens en die bekende Long Street-naglewe geleë.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ook toegang tot 'n tweede balkon. Die badkamer is op die boonste verdieping en het 'n bad en 'n aparte stort. Daar is 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, broodrooster, 'n volledige reeks breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n eetarea. Die woonstel het 'n groot omhul-terras wat 'n ontspannende leefruimte buite verseker.

Hierdie kompleks het 'n gemeenskaplike swembad op die dak, gimnasium en wassery. Daar is 24 uur-sekuriteit en 'n kelderparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die verblyf is op die rooster wat vrygestel is en nie deur beurtkrag geraak word nie.

Aderely Terrace J10 by CTHA is sentraal geleë in die hartjie van Kaapstad, aan die bopunt van Adderleystraat. Adderley Terraces is 'n nuwe ontwikkeling, geleë bo-op 'n ou historiese gebou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 328

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 23 Adderley Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aderely Terrace J10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 818
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 818
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 818
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Adderley Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87dea49b10398d6921412cba557e1fdcc784deb9a8c6907a2f175513bcf116701839bbcbba9a9c080e31d67a46ee8d75aed1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 817 per nag, vir 4 mense 6 5 1 4 23 Adderley Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.924148138858 18.42116979266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang