Successfully reported

Adley House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Niel E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Puik diens en baie skoon kamers. Baie lekker gebly, fantastiese diens van Bianca, en die ontbyt was uit die boeke uit, beste vetkoeke wat vars gebak was. Julle is tops, sommer 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlike verblyf, baie geleë - om die draai van ons familie. Ons was in Oudtshoorn om my ouers te sien wat in die naburige ouetehuis bly. Dit is vir ons baie goed geleë en het die broodnodige lugversorging gehad. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberta V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Awesome. Ons het baie lekker gekuier. Als was perfek. My tiener dogter het die stilte en die tuin baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Veilige en lekker ruim oornag plek. Ons het lekker gebly. Daar was so 'n paar goedjies oor instandhouding wat aandag kort, maar die pragtige huis en lekker ruim kamer het daarvoor vergoed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rod F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Needs some oversight. The whole place is a bit tired. There were lots of things not operating in our room and despite reporting them, they were not fixed. A couple of electrical connections were faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker, rustig. Lekker gebly, maar kragprop vir TV het nie gewerk nie, kon nie weer DSTV aan die gang kry nie. Fasiliteite lyk bietjie afgeleef, bv. stortkop kort skoonmaak, net een klein bordjie in die kombuis. Een matras op die bunkbed voel holgery. Lekker ontbyt gehad, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Will stay again when in Oudtshoorn. Comfortable, staff very accommodating and near to the Civic Centre to attend the Klein Karoo music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda T
1 nag
2.8
Feb 2024

Unprofessional management. Awful experience, after they confirmed that we could check out slightly later due to my daughter participating in a marathon in Oudtshoorn. They went into our rooms without permission and packed all our things. We could not find anything and spent ages trying to find jewellery, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die 5 dae daar saam met vriende was 'n heerlike kuier in Oudtshoorn. Siska en haar personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt en die lekker gesels met Siska en die personeel was baie lekker. Jul sien ons weer. Dankie, jul het ons laat voel asof dit ons huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Adley House
Hi Hugo Dit was besonders pret om julle hier by ons te he ,julle was die Lieflikste gaste, familie, ooit. Ons het al geweet hoe hardloop ons oggende saam julle. Bankie dankie vir julle ondersteuning en ongelooflike humor. Ons sien alreeds klaar uit na die volgende verwelkoming. Pas julle mooi op en sien gou weer. Groete en liefde aan die res van die span. Britney.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharmia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NjA3MDk5LTQwOGUtNDBiNC1iNGRhLWU4YWMyMjUwOGQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 209 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588248782473 22.194453477859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang