Admiral's Lodge
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
- Vanaf R1 121 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Admiral's Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede.
Akkommodasie beskik oor 7 kamers en bied slaapplek aan 25 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en verhitting.
Die selfsorgwoonstelle is nie op die perseel geleë nie, maar is ideaal vir sakereisigers of besighede wat personeel hervestig.
Daar is geriewe soos 'n swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dit is naby besienswaardighede soos goue strande, die Boardwalk Mall, Nelson Mandela Universiteit en dit bied maklike toegang tot die middestad en bekroonde wildparke. Admiral's Lodge is die ideale plek om die natuurskoon te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
- Gaste dink Admiral's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang