Successfully reported

Adorable Designs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Antonia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Peacefully. Baie lekker geslaap, mooi plek, met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erla
Adorable Designs
Hallo Antonia Ek is bly julle het die verblyf geniet! Maak gerus weer so! Groete Erla

Eldoret V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekende diens, heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Rustige area. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Mooi plek en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erla
Adorable Designs
Hallo Eldoret Baie dankie vir jou positiewe resensie. Julle was 'min moeite' gaste, so dit was vir my ook aangenaam om julle te akkommodeer Maak gerus enige tyd weer so!

Koos T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Unieke verblyf met gerieflike toerusting. Verblyf was baie lekker en die kamer was netjies en gerieflik. Ek sal definitief aanbeveel dat mense dit gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Een nag oorgeslaap, was gerieflik en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was gerieflik, skoon en netjies, en ons het veilig gevoel. Ek kan dalk matjies voor die bed aanbeveel vir die koue vloer, maar die verwarmer was 'n welkome bonus in die koue.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erla
Adorable Designs
Goeiedag Stefanie Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die bedmatjies is op bestelling Groete Erla

Nick R
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Gemaklik en gerieflik. Dit was uitstekend gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erla
Adorable Designs
Goeiedag Nick Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit is waardevol vir enige gasvrou! Kom slaap gerus weer oor as julle in die omgewing is! Groete Erla

Lizette D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly. Die verblyf by Adorable Designs was alles en nog meer wat ons verwag het. Goed geleë, stil rustige omgewing met veilige parkering. Baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefano L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Friendly host, prompt service, highly recommend. I recently had a great stay and wanted to share my experience. The host was incredibly friendly and welcoming, which made a positive impression right from the start. We had a few questions about certain items during our stay, and each time we reached out, everything was addressed and resolved quickly. The prompt and attentive service really enhanced our stay. Overall, it was a wonderful experience, and I would highly recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erla
Adorable Designs
Good day Stefano Thank you so much for your kind words and positive review. It was a pleasure to be of service to you. You are welcome to stay again any time! Regards

Rudolf B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Gasvry, skoon en ruim. Heerlik, skoon en goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erla
Adorable Designs
Goeiedag Rudolf Baie dankie vir julle positiewe resensie, dis lekker om sulke moeitevrye gaste te akkommodeer! Groete Erla

Rudi L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Waarde vir geld met goeie ligging, baie veilig en super skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie vriendelik, sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly. Stil rustige omgewing en baie veilig. Gasvrou was 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 30 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang