Successfully reported
+37

Adorable Designs

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders onder 10 jaar of 3 volwassenes) in Moreletapark.

Die oopplan-eenheid is op die eerste verdieping geleë met 'n spiraal-houttrap en het 'n privaat ingang. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n hoek-spa-bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word handdoeke en basiese toiletware voorsien. Daar is ook 'n klein balkon waar gaste kan rook.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre beskuit. Geen kookgeriewe is beskikbaar nie. Verder is daar 'n waaier, TV met Netflix en onbeperkte WiFi. 'n Gasverwarmer word in die winter voorsien

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Adorable Designs het maklike toegang tot hoofroetes en is minder as 3 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 2 km vanaf Kimiad Gholfbaan en Driving Range, en minder as 2 km vanaf Moreletakloof Natuurreservaat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Antonia D
Saam met vriende
5.0
Peacefully. Baie lekker geslaap, mooi plek, met 'n mooi uitsig.
Apr 2025
Eldoret V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens, heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Rustige area. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Mooi plek en baie skoon.
Apr 2025
Koos T
Saam met vriende
5.0
Unieke verblyf met gerieflike toerusting. Verblyf was baie lekker en die kamer was netjies en gerieflik. Ek sal definitief aanbeveel dat mense dit geb...
Sien meer
Apr 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly. Die verblyf by Adorable Designs was alles en nog meer wat ons verwag het. Goed geleë, stil rusti...
Sien meer
Apr 2024
Stefanie L
Saam met lewensmaat
4.6
Een nag oorgeslaap, was gerieflik en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die kamer en bad...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Adorable Designs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 30 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang