Successfully reported

Adventure Bush House II

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Anel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlike ontspannende atmosfeer. Heerlik! Dit is 'n goed versorgde woning. Alles wat jy nodig het om 'n naweek in die bos te kuier. Die gasvrou was van die begin af baie behulpsaam en ons het met niks gesukkel nie. Alles het perfek gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cuan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lovely house, all that was needed was there. Everything was clean and tidy. Awesome house. We had amazing encounters with the kudu, Vlakvark, zebra and giraffe. Will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Good. We enjoyed the stay, although we were not prepared for the heat. The house was excellent with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette V
Kort verblyf
2.6
Mrt 2025

Baie teleurstellend, veral teen die langnaweektarief wat ons betaal het. Ons was ongelukkig teleurgesteld in ons verblyf. Die verskafde linne en handdoeke was nie wit soos op die foto's nie en ons het uiteindelik ook eerder maar ons eie swemhanddoeke gebruik vir badtyd i.p.v. die afgeremde handdoeke wat verskaf is. Die muskietnette lyk of dit jare laas gewas is en was vuil en vol stof. Daar is slegs 'n gasketel wat baie lank vat om te kook op die stoof (geen teken van die elektriese ketel soos op die foto's nie). Ons het 'n lot van die breekgoed eers self moes was (nadat ons dit uit die kas gehaal het) voordat ons gemaklik was om dit te gebruik. Die plek kan ook doen met 'n paar ekstra opskeplepels en snymesse. Vat gerus ook maar jou eie ekstra vadoeke - net een waslappie en een afdroogvadoek is verskaf. Die pilaar aan die braaier se kant is in die middel van die stoep: ons was 'n groep van 10 mense, so ons kon nie eers almal 'n stoel inpas om gemaklik saam daar te kuier nie en daar was heeltyd een of twee van ons wat agter die pilaar weggesteek gesit het. Die WiFi was onbetroubaar en het heeltyd aan en af gegaan - was wel baie behulpsaam en het aangebied om die netwerkverskaffer onmiddellik vir ons te kontak. Ons naweek het ongelukkig ook saamgeval met 'n groot waterlek in die park: die hele Marloth was dus vir 'n dag lank sonder enige water. Ons is nie ingelig van die probleem, of die herstelplan, voordat ons nie self navraag gedoen het oor hoekom daar niks water meer by die huis was nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Philip C
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindiwe Z
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

It is a place I cannot get enough of visiting! A very good place. Seeing animals walking around was very interesting. Stoves, TV, and water work without electricity, so no need to worry about load shedding. WiFi works perfectly. The house is clean. We got updates of temperature, load shedding, and what you need to be careful of. I thank you guys a lot. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mourren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Best birthday celebration. This place is amazing. The pictures online do not do it justice. It’s very beautiful and the hosts are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ademine F
1 nag
5.0
Aug 2023

Wonderful and large house in a great location. We love this house and Marloth Park. Simply perfect and affordable. We will be back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariane H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Lovely place did have a few issues. On final payments, owner requested an additional deposit, would have liked to know upfront. On arrival owner did not send an email for key collection we had to wait 1 hour. Big power problem at the house power comes off and on the whole time different areas on sometimes, dimmed lights. Other than that very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MyAdventure
Adventure Bush House II
Thank you for your feedback, Mariane! The only amount that will be charged as a deposit is the amount that is specified in LekkeSlaap and it is clearly visible before booking. This amount will only be blocked during the stay, but not charged, and it will be released immediately after the stay. The Key Collection Protocol is automatically sent to Field Security, the key issuing authority, via our software. Any failure on our side is excluded here. In this specific case, Field Security made a mistake. This is the first mistake they've made in 10 years, which will certainly not be repeated. We would like to apologise again for the inconvenience caused. Even if the house has a backup power system, it is still affected by load shedding. Only the South African government can change this planned power outage. In the event of a power outage, some light bulbs automatically reduce their brightness. However, systems such as the TV, internet, hot water, or the stove are not affected by load shedding. We apologise for any inconvenience and look forward to welcoming you as a guest again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyAdventure Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1266 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6cb9ea90f762550945723223f00db97dcd87aadca15d01b13cf7bccb4992b05c64ed5bb3e596ca94727f2fd0b539468d95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 13) 9 5 1 5 1266 Volstruis Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.3569117 31.7658262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang