Successfully reported

Adventure Bush House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jeandre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie mooi huis en die diere is baie aktief rondom die huis. Elke sent werd. Baie lekker. Mooi, veilig en goed geleë om baie diere te sien kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Ek sal tog aanbeveel dat daar nie meer as 7 mense geakommodeer word nie, dit raak bietjie beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing! No words can describe what an awesome time we had. Truly memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gesellig, rustig, natuur. Die huis is groot en goed uitgerus om te kuier en te herlaai. Ons het dit geniet dat die onderdak braai stoep teenaan die swembad is en kon so doende 'n ogie hou op die kinders terwyl ons op die stoep gekuier het. WiFi is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Amazing experience. We had a fantastic stay, first time at Marloth Park and could not have been a better experience. Woke up and had breakfast with zebras right at the stoep. Kids enjoyed it so much they woke up every morning waiting for the animals to arrive. The house is a great size and was very comfortable. The swimming pool was a huge plus for us as we are not used to the humidity there. Amazing experience all in all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

'Almal wil 'n huisie in die bos hê.'. Rustig met alle geriewe in die bos.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2025

Lekker gerieflik. Dit was lekker, baie gerieflike huis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Will recommend this place. It was great; we never felt unsafe and the kids enjoyed the pool to the full. We had animals coming up to the house, which was amazing. The house just was not very clean; we had to clean when we got there. It was not swept at all and the one Aircon was dripping inside the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2025

Sal enige tyd aanbeveel. Beslis lekker gebly, puik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike, ruim huis met Laeveld-atmosfeer. Die huis is baie ruim en heerlik vir kuier en ontspan. Die stoep met die braai is baie gesellig vir kosbare familietyd. Beligting is uitsonderlik goed gedoen in die kuierarea en waar jou kar geparkeer staan; dis gerieflik sowel as vir veiligheid. Die reëlings met die ontvangs van die sleutel en alarm was goed gedoen en die plek was mooi skoon met ons aankoms. Die eiendom is privaat geleë en ons het geen steurnisse gehad nie, behalwe natuurlik vir verskeie van die park se diere wat "onverwags" daar verby kom stap het; dit was spesiaal. Die interieur van die huis is smaakvol gedoen en jy voel sommer dadelik jy is in die Laeveld as jy daar bly. Dit was nie nodig om die lugreëlings te gebruik nie, die dakwaaiers was voldoende, maar die batterye in die remote controls van die lugreëlings moet vervang word. Die eienaars was gaaf met al die reëlings en julle was weereens tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyAdventure Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499bcf5fbd85f7f243960255e9e7bce63bad03768a3ff9fa54a268056afb2c63f4d592cdd9903aec92673fc57a6102385c74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 1602 Volstruis Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.347192 31.7579027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang