Successfully reported
+54

Adventure Bush House

  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Adventure Bush House is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, 'n wildbewaringsgebied wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die dorpie spog met vier van die Groot 5, en vrylopende wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, vervet-ape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise.

Hierdie volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir tot 8 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste gaan die huis binne vanaf die patio waar 'n ingeboude braai-area, 'n swembad en 'n sondek jou verwelkom vir jou vakansie. Gaste sal die oopplan-leefarea en -kombuis binnekom, en aan die agterkant van die kombuis is daar 'n groot yskas, 'n vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gerief. Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n groot etenstafel, 'n TV en knus sitkamerstoele om op te ontspan. Die grondvloer beskik ook oor 'n gastetoilet, en die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n ruim en suite-badkamer.

Die trap lei na die eerste verdieping, waar jy die tweede en derde slaapkamers en 1 badkamer vind. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed en het toegang tot die groot patio op die boonste vloer, waar jy uitstekende uitsigte en sonsondergange op die park kan bewonder, en verskeie wild wat die nabygeleë watergat en die verafgeleë Krugerwildtuin besoek.

Gaste kan 'n braai op die onderdak-patio of by die buite-vuurput geniet, of op warm dae in die koel swembad rondploeter. Gratis WiFi-internettoegang is ook by die eiendom beskikbaar. Die stoof en warm water werk op gas. Die Wi-Fi, beligting en die hele sekuriteitstelsel is aan 'n rugsteunstelsel gekoppel.

Om veilig te voel, kan gaste al die hekke op die eiendom toemaak, veral wanneer dit donker word. Bly buite om die vuur en luister saans na die geluid van die bos.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeandre B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi huis en die diere is baie aktief rondom die huis. Elke sent werd. Baie lekker. Mooi, veilig en goed geleë om baie diere te sien kuier.
Aug 2025
Hannatjie P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Ek sal tog aanbeveel dat daar nie meer as 7 mense geakommodeer word nie, dit raak bietjie beknop.
Jun 2025
Karen A
5.0
Amazing! No words can describe what an awesome time we had. Truly memorable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Johann H
Gesin met klein kinders
5.0
Gesellig, rustig, natuur. Die huis is groot en goed uitgerus om te kuier en te herlaai. Ons het dit geniet dat die onderdak braai stoep teenaan die sw...
Sien meer
Mei 2025
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, ruim huis met Laeveld-atmosfeer. Die huis is baie ruim en heerlik vir kuier en ontspan. Die stoep met die braai is baie gesellig vir kosba...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyAdventure Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Gaste dink Adventure Bush House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499bcf5fbd85f7f243960255e9e7bce63bad03768a3ff9fa54a268056afb2c63f4d592cdd9903aec92673fc57a6102385c74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 1602 Volstruis Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.347192 31.7579027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang