Successfully reported

Adventure Bush Manor

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Celeste Roux C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtige plek, met baie wild! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek in die bos. Adventure Bush is 'n fantastiese plek, baie goed toegerus, en het 'n heerlike stoep. Die diere kom kuier by die voordeur! Dit was heerlik, en ons sal vir seker weer teruggaan daarheen. Annelies was ook baie behulpsaam en vriendelik. Heerlike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyla V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Relaxing. Very beautiful and peaceful. Nice pool and fire area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Perfekte naweek wegverblyf. Die plek is werklik lieflik! 3 slaapkamers met elkeen sy eie badkamer. Elke kamer het ook sy eie aircon. Die eenheid het 'n inverter, maar die aircons is nie op die inverter gekoppel nie. Daar is 'n skottelgoedwasser wat baie help. Die huis is naby aan hek 2 en baie naby die hoofpad (Olifantstraat). Die voertuie en geraas is nogal duidelik gedurende besige tye van die dag of op besige naweke. Die swembad en boma-area is absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amahle M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

New and super equipped but still traditional house. Everything was great. We loved all the animals that came to visit us, the brilliant braai area, and the fact that there was always electricity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyAdventure Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4045 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed56b775dc1fb3978202a3eb581350e7851546e788c102dd2bfcea810878121a11ea1500b1ad7ee86b73774b5d9d4965bcce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 4045 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.348270590446 31.804644839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang