Adventure Bush Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Adventure Bush Villa bied selfsorgverblyf en is in Marloth Park geleë, 'n wildbewaringsgebied wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die dorp spog met vier van die Groot 5 en vrylopende wild.
Tydens beurtkrag is die stoof, warm water, TV, verskeie ligbronne, internet en die sekuriteitstelsel ten volle in werking.
Dié dubbelverdieping bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers is toegerus met 'n stort of bad. Die volledig toegeruste kombuis het 'n groot yskas, 'n vrieskas, 'n oond, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gerief.
Die oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel met sitplek, 'n TV vir mediavermaak, en knus sitkamerstoele om op te ontspan. Die leefarea lei na die patio wat spog met 'n ingeboude braai, 'n plonspoel en 'n sondek.
Die eiendom het ook gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyAdventure Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Gaste dink Adventure Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang