Successfully reported
+57

Adventure Cape Town

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adventure Cape Town is 'n kothuis in Heathfield, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir sakereisigers, paartjies of enkelreisigers.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat badkamer en gratis WiFi.

Gaste kan in die swembad afkoel of kunsvlieghengel by die nabygeleë meer. Die verblyf is 22 km vanaf die V&A Waterfront, 8,5 km vanaf die bekende Surfers Corner Beach in Muizenberg en 25,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die winkelsentrum en kruidenierswinkels is net 3,7 km ver.

Die verblyf is naby Constantia wynplase en Kirstenbosch Botaniese tuine.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Benhard S
Besigheidsreis
5.0
Top customer service. Peaceful, enjoyed the hospitality, communication was good. The establishment is very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Magdalene D
Saam met lewensmaat
5.0
The owner was very polite and helpful. It was amazing. We had a lot of fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Shodikah J
Saam met vriende
5.0
Everything was lovely, definitely going back for more. The host was wonderful and very friendly. The place was great, the pool was grea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Natalie V
Saam met lewensmaat
4.8
It was fine. It served our purpose for visiting Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tenille W
Gesin met klein kinders
4.6
It was fantastic. My stay was really nice. The owner of the place was very nice and caring. I would most definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adventure Cape Town het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec406ce02def712e7b6ecfc5ecd2c782787fa88e79aa2c5af5c362fdff1aeb19281ae75c592592fdf4ef2f66608a9756b218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Rochester Close Heathfield 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050442391889 18.472397603657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang