Successfully reported
+12

Aerodrome Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Aerodrome Drive, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aerodrome Lodge bied rustige verblyf in Northmead, Benoni.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en het elk 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad.

Daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in al die kamers. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan en parkeerplek word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan langs Benoni se die mere piekniek hou of in die Northmead Square of Lakeside Shopping Mall inkopies doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tyran F
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Friendly staff at reception. Excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marie K
5.0
Good stay. Good and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ruan H
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het nie regtig gekuier nie. Het 'n funksie gehad en het net oorgeslaap. Ons het lekker gebly. Kamer was bietjie klein. Die badkamer was bitterlik ...
Sien meer
Mei 2024
Adriaan C
Saam met lewensmaat
4.4
Slegs as oorslaap plek vir 'n vroeë en laat vlug het dit my doel bevredig. Die kamer was skoon en netjies. Die bad lek iewers onder en die stortdeur s...
Sien meer
Okt 2025
Pieter Otto O
4.0
Excellent. It was great. The service was excellent and the room was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 44 Aerodrome Drive, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Aerodrome Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Aerodrome Drive, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9341deced446543400a7c40d7f3581e9fbb1b037aae63cca6674c587eebf1e677a83290d7822c6a6eebf242c0ff36a41ec9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 44 Aerodrome Drive Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16374 28.31175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang