Successfully reported

Aerotropolis Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Jeanie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Friendly staff and safe accommodation. We had a lovely stay! Friendly staff members, clean and safe accommodation with delicious food. The owner can be proud. We will definitely visit Aerotropolis Guest Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda A
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie mooi en netjiese personeel, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerieflike ligging vir ons wat oppad was OT Tambo toe. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manny A
1 nag
4.8
Mei 2025

Happy with my stay. Comfortably satisfied with the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Good. Good stay. Just some maintenance to be done to the room but nothing major. Staff very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ok. The room seems to have been updated recently. That was evident with the leftover masking tape. The bed was very creaky and the shower head needs replacing. We had a 20-minute wait in the dining room to be served. If they pay attention to the small details, it will be a really nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nomonde N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Beautiful. The place is easy to access and was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2025

Higiene was nie 10/10 nie. Die basiese was daar. Dit was ok gewees. Dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mirichea T
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2024

Aaklig en vuil. Nee, met aankoms het ons 10 minute gewag vir iemand om die hek oop te maak, nadat ons gebel en die klokkie gelui het. Toe ons in ons kamer kom, is daar waterskade en vuil merke teen die muur. Die kussingslope het nog make-up van die vorige gaste daarop gehad. Nie een enkele kussingsloop was skoon nie. Toe ek besluit om die sloop af te haal, skrik ek eers vir hoe vuil dit was. Daar was geen toiletpapier nie, en geen personeel beskikbaar nie, al is hulle oop tot middernag. Moes maar by 'n ander paartjie 'n rolletjie kry. Koffiebekers was vuil en klein plastieklepels wat lyk asof hulle in jou koffie gaan smelt. Daar is 'n aaklige reuk wat vanuit die badkamer kom, en omdat dit 'n glydeur is, kan mens dit nie toemaak nie. Daar was iets oop op die dak wat gelyk het soos 'n kamera bo die bed. As dit nie was dat ons so laat moes incheck a.g.v. ons vlug nie - het ons iewers anders gaan slaap.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anel V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2024

Glad nie daar geslaap nie. Dadelik weer vertrek. Baie onaangename ondervinding gehad. Glad nie daar geslaap nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Eland Road, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b4c6be822eb3f2bf43bec18b2b3e31549d35b0496237f7e1da69530f732000ab4430f1c2349a5cf7418886a2b16c8e1187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 30 Eland Road Nimrod Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.089833333333 28.2435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang