Successfully reported
+31

Aerotropolis Guest Lodge

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Eland Road, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R895 R761 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aerotropolis Guest Lodge is in Kempton Park geleë, 8 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie knus Afrika-Karoo-tema-lodge bied tikkies luukse.

Daar is 'n verskeidenheid kamertipes om van te kies. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met 'n beperkte keuse van DStv-kanale.

Gaste word genooi om óf gesellig langs die kaggel in die gaste-sitarea in die winter te wees óf in die somer langs die swembad te sonbaai. Saans kom kuier gaste saam en geniet die heerlike kaasborde en wyn wat te koop is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Jeanie V
5.0
Friendly staff and safe accommodation. We had a lovely stay! Friendly staff members, clean and safe accommodation with delicious food. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Matilda A
5.0
Baie aangenaam. Baie mooi en netjiese personeel, baie behulpsaam.
Okt 2024
Carina B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gerieflike ligging vir ons wat oppad was OT Tambo toe. Geen klagtes nie.
Mrt 2024
Manny A
4.8
Happy with my stay. Comfortably satisfied with the amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tersia H
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Good stay. Just some maintenance to be done to the room but nothing major. Staff very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 Eland Road, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Aerotropolis Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Eland Road, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b4c6be822eb3f2bf43bec18b2b3e31549d35b0496237f7e1da69530f732000ab4430f1c2349a5cf7418886a2b16c8e1187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 30 Eland Road Nimrod Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.089833333333 28.2435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang