Successfully reported
+19

A&F Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Turaco Street, Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A&F Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Fourways. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op die gemaklike rusbank in die sitkamer ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale, Netflix, en gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid is heeltemal buite die rooster, so beurtkrag is geen moeite nie. Daar is ook 'n back-up Jojo-tenk gekoppel aan die hoofwatertoevoer in geval van munisipale wateronderbrekings.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die ligging bied maklike toegang tot Design Quarter en Monte Casino, Fourways Mall, Dainfern Square, Bryanston, en die Sandton-besigheidsarea, saam met verskeie restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kudakwashe M
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation with a great host. It was wonderful. The place is beautiful and the area is very safe. The host was very accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Francois K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar oor slaap, alles was puik. Alles was puik en het lekker oor gebly, vriendelik ontvang en behulp saam met alles.
Aug 2025
Ronel S
5.0
Little piece of heaven. Dit was heerlik, alles was mooi skoon en so rustig. Die gasheer was gasvry en behulpsaam. Dit was 'n voorreg om daar te kon bl...
Sien meer
Jul 2025
Gladys Z
Besigheidsreis
5.0
Wonderful stay, clean and cozy. Thanks for the wonderful stay at A&F Cottage! The house was super clean, the host was friendly and welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tracy N
Saam met lewensmaat
5.0
Immaculate, safe, welcoming. Very welcoming, friendly, safe and immaculate. Beautifully decorated. We travelled with 2 trained dogs and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Turaco Street, Fourways, 2055, Gauteng
  • Gaste dink A&F Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Turaco Street, Fourways, 2055, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f34ad527edcef1ce8d09f3636845adbae39ef226f0d68ee83cb21d9b6c3279993e300f70eec5d3466ebdd1ecd9071bfc73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 4 Turaco Street Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0371606 28.0024375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang