Successfully reported

Affie Plaas Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Eureka C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Baie gemaklik met alles wat nodig is om te oornag. Gasvrou het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel, selfs gesorg vir vars melk en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies en rustige atmosfeer. Die mooiste beddegoed en skilderye. Baie lekker oornag. Plekkie is skoon en netjies. Daar is alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary W
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Lack of aircon made it impossible to sleep. Although the unit was value for money, I wouldn't choose to stay here again (there was no other accommodation available in the area). The town of Bethesda is a sad, dying town, long past its glory. In fact, it is a bit depressing to walk the streets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elsabé
Affie Plaas Selfsorg
Hi Gary, thank you for the review. It seems that you are indeed satisfied with the accommodation, but not so much with the town. Affie Plaas is located in Bethulie, not Bethesda. Hope one day you will find the joy of our little town.

Elsabe B
1 nag
1.8
Jan 2025

Was aangenaam. Dit was aangenaam vir een nag. Daar is geen lugversorging in die kamer nie. Desember is tog bekend vir warm somersdae. Gelukkig was daar koue water in die yskas.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Elsabé
Affie Plaas Selfsorg
Hi Elsabe, dankie vir die resensie. Ons het 'n nuwe waterverkoeler in eenheid geplaas. Met jul volgende kuier sal dit lekker koel wees.

Karin F
1 nag
5.0
Des 2024

Baie rustig en veilig. Als was presies soos geadverteer. My man en sy ma het na 'n lang reis vanaf Gauteng lekker kon slaap in 2 aparte kamers en ons sal dit beslis aanbeveel vir ander om ook daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very happy with accommodation. Lovely historic town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, skoon, netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Oulike plekkie. Gasvrou baie behulpsaam. Lekker daar oorgeslaap. Het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meranda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Als wat jy nodig het. Baie aangename verblyf! Sal net waardeer indien die yskas herstel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Affie Plaas Selfsorg
Dankie vir terugvoering, die yskas is herstel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang