Successfully reported
+9

Affie Plaas Selfsorg

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Affie Plaas Selfsorg bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Bethulie, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Die verblyf beskik oor 2 oopplan-woonstelle. Woonstel 1 is ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n enkelslaapbank. Woonstel 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei woonstelle beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en veilige parkeerplek word voorsien.

Bethulie bied verskeie geskiedkundige besienswaardighede en gaste kan die Pellisier Museum, Konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof, Louw Wepner Monument besoek, of 'n geskiedkundige toer in die tyd neem. Gaste kan die historiese Royal Hotel besoek en met die eienaar, Antony Hocking, praat, voëlkyk of saans na die sterre kyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Eureka C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie gemaklik met alles wat nodig is om te oornag. Gasvrou het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel, selfs gesorg vir vars me...
Sien meer
Aug 2025
Madeleine J
Saam met vriende
5.0
Netjies en rustige atmosfeer. Die mooiste beddegoed en skilderye. Baie lekker oornag. Plekkie is skoon en netjies. Daar is alles wat jy benodig.
Des 2024
Karin F
5.0
Baie rustig en veilig. Als was presies soos geadverteer. My man en sy ma het na 'n lang reis vanaf Gauteng lekker kon slaap in 2 aparte kamers en ons ...
Sien meer
Des 2024
Jana V
Gesin met klein kinders
5.0
Very happy with accommodation. Lovely historic town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gary W
Saam met lewensmaat
3.0
Lack of aircon made it impossible to sleep. Although the unit was value for money, I wouldn't choose to stay here again (there was no o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Affie Plaas Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang