Successfully reported

Afri Eco Resorts

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rozanne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Tranquility. I recently had the pleasure of staying at Afri Eco Resorts and I must say it was a wonderful experience! The place was good, clean, and peaceful - exactly what we needed to unwind. The staff were friendly, and the amenities were great. I would highly recommend this spot to anyone looking for a relaxing getaway with small children. Rating: 5/5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal nie spyt wees nie! Net lekker! Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulah J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful, clean and well equipped! We had a wonderful time at Afri-Eco Resort. Hendro and Merize were both very responsive, helpful and gave us great recommendations of places to visit. We stayed in the Tsavo Tent which housed all 8 of us comfortably. I unfortunately had to do some work while on vacation, but the WiFi was good. We had an up-close and personal visit from the resident zebra on our first morning and our children were in awe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike familie wegbreek. Ons het die wegbreek geniet. Dit was veilig en het 'n pragtige uitsig en geriewe. Hoogs aanbeveel. Ons sal vinnig weer plan maak om te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies en alles werk. Skoonmakers wat kom skoonmaak. Gasheer is baie gasvry en vriendelik. Alles was baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Afri Eco Resort is a gem of a place, great for the whole family. From our arrival to departure, our stay was amazing. The owner personally came to greet us, and the facilities were clean. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dit was fantasties! Die verblyf en diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker groot privaat staanplek. Baie netjiese en skoon kampplek. Lekker aktiwiteite en baie goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Pragtige uitsigte en lekker swembad area. Dit was regtig baie lekker en die kinders het dit ook baie geniet. Die swembad area is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld met eie kampgeriewe. Belewenis in die wildenis. Lekker bederf. Skoonmakers het die warmbad uitmekaar gehaal en silwer skoongemaak. Net jammer daar is een zebra. Pragtige geriewe en uitsig van die horison tot die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, Between Wilderness and Sedgefield, Wilderniss, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang