Successfully reported

Africa Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eugene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Gasheer baie tegemoetkomend en baie vriendelik. Chalet is baie veilig en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie dat julle hier vertoef het en vir jou mooi woorde!

Giya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Incredible view and peaceful stay. Wow, what a view and incredible place. Wished we had stayed longer than 2 nights. Peaceful and relaxing. Loved the private pool and the balcony. The hosts were so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Thanks for visiting and your kind words!

Maritza G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die gasvryheid, ligging, uitsig en geriewe plaas hierdie verblyf in 'n ander klas. Dit was een van die beste ervarings van ons vakansie. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie Maritza dat julle by ons vertoef het en jou mooi woorde - met waardering!

Vanessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing! Amazing host, fantastic unit, breathtaking view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie vir besoek en mooi woorde! Groete.

Francois Wilhelmus C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig. Baie lekker. Baie lekker en doodrustig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker! Baie lekker plek, met mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Pragtig, gasvryheid, beautiful view, baie geniet! Baie lekker, baie baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie Bianca vir jul besoek en mooi woorde! Groete.

Jock S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great! Groot plek met baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, rustig en uitkyk berge toe is fantasties. Rustig, goeie ligging, veilig en fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie Dirk vir jou besoek en mooi woorde!

Leeann H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustige wegbreuk met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer teruggaan. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en die swembad is 'n lekker bonus in die hitte ook. Beste plek om jou siel te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert En Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb8683be682d815343771d62654e447c44cca621c515008cb0b8abfe6ea97af89ea09e26a6fa97a22aa4754e27f0ecd11ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Farm Buffelsdrift Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519196922369 22.24419772625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang