Successfully reported

Africa Lodges

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was rustig en stil en baie gerieflik. Dit was aangenaam en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik sonder probleme. Ons het gemaklik gebly. Hulle kan wel die rookarea verbeter. As dit reën, reën jy nat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Next time in the area will book again at Africa Lodges. Enjoyed the time spent at the lodge. On the Friday night on arrival, we were informed that there was no dining room service for the evening. Good service from staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tich
Africa Lodges
Good morning. We do have a dining room, but unfortunately, it is not a walk-in restaurant; you have to book in advance. Thank you for your concern.

Bennie D
1 nag
2.8
Sep 2025

Goeie staff, vriendelik. Eienaars mislei volgens wat geadverteer word. Oor die algemeen was dit goed. Die staff het alles moontlik gedoen om ons gemaklik te maak. Ek gee vir die staff 100%. Let wel vir die eienaars van die plek. As julle sê elke kamer is toegerus met lugversorging, moet dit wel so wees. Dit is heel eerste waarna ek kyk as ek verblyf boek, is "aircon". Veral in Thabazimbi wat warm is. Daar was 'n aircon, maar buite werking, en die werkers sê dit is al 'n geruime tyd buite werking. Moenie mense mislei nie. Dan ook, julle weet die stand van die kraanwater in Thabazimbi, dan is daar nie bottelwater vir die ketel nie, asook nie melk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Annelize E
1 nag
1.0
Sep 2025

Nie aangenaam nie. Die akkommodasie is oud en vervalle, sal dit definitief nie aanbeveel of in die toekoms gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Landi P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

A beautiful stay. Was a comfortable stay. The room was very spacious and comfortable. The area is very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tich
Africa Lodges
Good day! Thank you for taking the time to give us feedback. Your feedback is highly appreciated. We will use this information to improve our service. Regards, Tich

Shasce S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

VERY GOOG. FRIENDLY CLEAN VERY SPACIOUS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie mooi kamers. Sal gerus vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Ek sal enige tyd Afrika Lodges Thabazimbi aanbeveel. Dit is goed toegerus. Vreeslik lekker gebly. Baie goeie diens by ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha P
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Great! Staff were friendly, place is neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Tich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Deena Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYzJjZDA5LWUyY2ItNDEyNy05Mjg5LTFlODIyMTIxODMxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 5 Deena Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59109 27.40716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang