Successfully reported
+13

Africa Lodges

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Deena Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Africa Lodges is in Thabazimbi geleë en bied 'n keuse van verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers na Limpopo.

Die hotel het altesaam 23 gerieflik gemeubileerde ruim kamers. Die lugversorgde kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. TV's met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, asook werkbanke is in die kamers, en al die kamers het 'n tuin-uitsig. Neem asseblief kennis dat die kamers nie-rook is nie. Ontbyt en ander etes word apart gehef op versoek. WiFi-toegang is beskikbaar. Parkeerplek is gratis beskikbaar. WiFi-toegang is beskikbaar.

Africa Lodges bied konferensiegeriewe en pakkette vir sakereisigers, asook fasiliteite en spysenieringsdienste vir troues of spesiale geleenthede. Braaigeriewe, 'n swembad, asook 'n restaurant is op die perseel geleë.

Thabazimbi bied verskeie restaurante, sowel as 4x4-roetes en bergfietsroetes op versoek en 'n redelike fooi word gehef. Marakele Nasionale Park is ook net 'n entjie se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Vervoerdienste

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Tich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Deena Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Africa Lodges het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Deena Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYzJjZDA5LWUyY2ItNDEyNy05Mjg5LTFlODIyMTIxODMxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 5 Deena Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59109 27.40716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang