Africa Online Suites
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Africa Online Suites is in Bloemfontein en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is naby die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein Stadion, Makro en die N1, en is 'n perfekte keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n vakansieverblyf.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 153 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Africa Online Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang