Africa River Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 09 Burger Avenue, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Africa River Lodge bied liefike oornagverblyf in Upington. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of sakereisigers en bied 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing.
Verblyf word in 7 pragtige kamers en 3 gesinskothuise gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik elk oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Elkeen het ook 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kluis. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n welige tuine waar gaste kan ontspan en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilig parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is wildritte, wynproe, verskeie restaurante en perdry binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 09 Burger Avenue, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 09 Burger Avenue, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang