Successfully reported

Africa Safari Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Jeanette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Spesiaal! Kamers gerieflik en netjies met als wat jy nodig het; watergat waar diere kom drink baie spesiaal; uitstekende ligging - naby die hoofpad, maar stil genoeg dat jy voel as jy in die natuur is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Moet stop in Mariental omgewing. Ons het baie lekker hier gebly. Die feit dat renosters saans kom loop by die watergat is 'n groot bederf. Almal was vriendelik en die kamers groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantastic. One of our best stays in Namibia, a lovely place. We will definitely return someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik gerus! Uitsig oor 'n watergat met 'n skouspel van donderstorms en reën! Hoogtepunt is die renosters wat kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Uitstekende safari ervaring. Baie lekker gebly. Aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Het net oornag, maar is verras met die teenwoordigheid van die renosters. Kamers was skoon en netjies. Diens in die restaurant is stadig en kos is niks besonders nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Best accommodation option around Mariental. Modern, clean and spacious. A bonus was the rhinos up close at dusk!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

'n Plek waar 'n mens kan asemhaal! Ons het baie lekker gebly; die ligging is onverbeterlik en presies wat 'n mens nodig het om te ontspan na 'n lang dag op die pad. Die diens was vriendelik en die kos was baie lekker. Die kamer is 'n bietjie spartaans en kort goeie bedliggies. Ons hou ook van 'n bo-laken oor die bed sodat ons nog iets oor ons het as ons die warm duvet wil afgooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Welkom en billike verblyf. Pragtige wildbesigtig. Welkom ontvang. Renosters en verskeie bokke het die middag en aand verskyn. Ons het heerlik by die swembad gele en hulle kon besigtig. Pryse van drank en ete was baie billik. Nie 'n groot menukaart verskeidenheid nie, maar diens en kos was goed. Mooi sonsondergang. Vuur word aangesteek in die fire pit waar gaste bymekaar gekom het na ete en lekker gesels het. Ons sou graag langer wou gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Uisonderlike ondervinding. Lekker verblyf met waarde vir geld. Die ete met renosters so 20 meter van jou af is 'n belewenis. Werklik 'n plek om aan te beveel. Enigste klagte is dat hulle net hul diens sal moet verbeter.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang