AfriCamps at Karoo 1
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            AfriCamps by Karoo 1 bied 'n unieke boetiek-glanskampeerervaring in die hartjie van die Hexriviervallei, bekend as die poort tussen die Kaap en die Groot Karoo, wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.
Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 13 pragtige tente, en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed bevat. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek, braaigeriewe, sowel as 'n houtbrandende warm bad.
Die eiendom bied gaste staproetes, bergfietsroetes, swem in die rotspoel, rotsklim en is slegs 15 minute se ry vanaf die bekende Aquila Privaat Wildreservaat. Daarbenewens is daar 'n restaurant, kroeg, boma, gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders op die perseel.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 361
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink AfriCamps at Karoo 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang