Successfully reported
+46

African Breeze Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie grasieuse huis is 'n wonderlike basis vir reisigers wat die pragtige dorpie Knysna, Hart van die Tuinroete, Suid-Afrika besoek. Ervaar Leisure Isle-leefstyl op die African Breeze Guest House-manier. Ons bied stylvolle verblyf en uitnodigende omgewing.

African Breeze skuil in 'n stil kring net 'n minuut se stap van die strandmeer af. Dit bestaan uit 5 ruim kamers, sommige dubbel- en ander tweeling, insluitend twee slaapbanke vir gesinseenhede. Twee suites (kamers 3 en 5) is onlangs opgegradeer om 'n volledig toegeruste kombuisie vir 'n selfsorg-opsie in te sluit.

Geniet ons swembad of 'n duik in die nabygeleë strandmeer in die warm maande of ontspan in ons knus sitarea wanneer dit koud is. Uitstekende ontbyt word bedien in ons eetarea, net langs die tuin en swembad. Ons bied ook al die nuutste geriewe, insluitend gratis WiFi-toegang en platskerm-slim-TV's.

Of jy Knysna toe gekom het vir 'n welverdiende blaaskans, sport- of natuurliefhebbers is of vir 'n romantiese naweek gekom het, Knysna bied 'n verskeidenheid doendinge wat almal pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Breeze Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b028c388120fb7700ea7d0c4b550739a2cbb0663827df2e47c3decf1e35b79f6f1976485e7e4bd2aa8c3910df3a56fced0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Bowden Park Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0687508 23.0596491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang