Successfully reported

African Dream Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chandré P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great stay. Beautiful home and very helpful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
African Dream Lodge
Hi Chandré, thank you so much for your kind review! Regards, The African Dream Team

John A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful plek, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het 'n fanatastiese naweek geniet. Die huis is netjies skoon en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek met alles wat mooi en goed is. Plek is baie mooi skoon en netjies met alle toebehore wat jy benodig. Die kaggel in die winter is baie gerielik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het so lekker gebly en was baie spyt ons kon nie langer bly nie. Ons is deur Esther verwelkom en sy het ons deur al die vertrekke geneem om te wys waar is alles. Dit is so netjies en luuks. Al die kombuis-appliances is van baie goeie gehalte. Dit is ruim en die deck is 'n heerlike kuierplek. Met load shedding het die hoof areas nogsteeds lig gehad en ons kon TV kyk. Die gasstowe is natuurlik 'n wenner. Ons het regtig 2 wonderlike dae gehad en sal baie beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
African Dream Lodge
Hi Ina, ons so bly julle het dit geniet by ons en hoop om julle sommer vinnig weer te akkommodeer!! Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie vir ons te gegee het. Ons waardeer dit, Groete van Die African Dream Span

Elné G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Waar jou hart kan dans. Dit was so 'n lekker plek met een buitengewone uitsig en baie spasie. Baie goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
African Dream Lodge
Baie dankie Elné, ons is so bly julle het African Dream geniet. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste net soos ons voel oor African Dream. Vriendelike Groete en waardering, Die African Dream Span

Douglas W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Ons was 4 paartjies wat saam weggegaan het vir 2 aande. African Dream Lodge was 'n baie aangename ervaring wat ek aan enige iemand kan aanbeveel. Die Lodge en ligging is asemrowend mooi. Daar is nie net alles wat jy sou nodig kry nie, maar dit is ook uitsonderlike kwaliteit. Dis werklik 'n fasiliteit van hoë gehalte in alles opsigte. Tanya en Ester is albei vriendelike en hulpvaardige mense wat uit hulle pad gaan om beskikbaar te wees en om te help. Hulle kommunikasie is uitstekend en hulle help onmiddelik met antwoorde. Ons gaan defnitief weer terug. Het lanklaas so wonderlike ervaring van kwaliteit en diens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
African Dream Lodge
Hi Douglas, sjoe wat ‘n voorreg om so “review” te kry!!! BAIE dankie! Ons probeer hard om alles so gemaklik as moontlik vir ons gaste te maak. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om met ons jou ondervinding te deel. Vriendelike Groete. Die African Dream Span

Amber M
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Weekend bush recharge. The house is absolutely gorgeous. The view is magnificent, especially with the thunderstorms. We weren't lucky enough to spot any of the big five. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heidi
African Dream Lodge
Hi Amber, thank you for your nice review! So sad you didn’t see even one of the big five!! Hope to see you soon again, The African Dream Tram

Pulane M
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Beautiful, tranquility and wonderful scenery. A wonderful place with very welcoming people and a friendly and helpful housekeeper. The beautiful Esther.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Fantasitc lodge with incredible views, in an amazing setting. Nature on your door step, and accommodation that supplies it all! We had a great time, the view was outrageous and the accommodation was clean and comfortable. Tanya was fantastic and on standby all the time to assist us where needed. The house is definitely geared up for a relaxing bush holiday, which is great in general. However, the house rules were on the serious side, which did make a person feel you might be in trouble at a moment's notice. other than this, there is little more to ask for here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariëtte S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Pragtige lodge, gerieflik met 'n ongelooflike uitsig. Die lodge is hoog geleë met 'n pragtige uitsig en die uitleg binne kan enige groep hanteer. Ek wil African Dream Lodge komplimenteer met die diens van hul agent. Uitstekend! Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
African Dream Lodge
Baie dankie vir al jou komplimente Mariette! Ons is so bly julle het African Dream geniet! Vriendelike groete, African Dream Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8ce6ce2c9760b72c276c46144f217dd5b4c6dbbf36a74a93d54f7792279be68ff718ee5adaca11d5ca816d0e21806cf746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.812765879681 28.055821565405
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang