Successfully reported
+81

Morgen Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Fraser Road, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 068 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Morgen Guesthouse is in 'n stil en luukse woonbuurt van Somerset-Wes, hoog teen die Helderberg in die Kaapse wynstreek. Die instansie is in 'n tropiese tuin met 'n magdom voëls geleë.

Verblyf word in 3 luukse woonstelle of 2 luukse ateljees gebied. Al 3 die woonstelle het 'n gemaklike sitkamer, eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n privaat stoep. Die 2 ateljees bied basiese selfsorggeriewe. Al die woonstelle en ateljees het 'n en suite-badkamer. Gaste het 'n keuse van selfsorgverblyf of B&B-verblyf teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n swembad, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook privaat toere bespreek wat op die perseel beskikbaar is.

Aktiwiteite in die omgewing sluit hengel, perdry, bergfietsry, tennis en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 13 Fraser Road, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 068
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 068
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 068
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Fraser Road, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e231fd9582b40b8ac50049f0a2bb94b94f7f8482ddbfcf2bb459e059d0b95ee47d78697ccf36f5809cd9aa255536d0fff7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 068 per nag, vir 2 mense 13 Fraser Road Fairview Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.05814 18.8490499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang