Successfully reported
+14

Leopard house

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Leopard Street, Theresa Park, Pretoria North, 0155, Gauteng
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Nights Gastehuis is geleë in die residensiële voorstad Theresapark, slegs 16 km vanaf Pretoria se middestad. Dit is gerieflik geleë vir besoekers aan Medunsa, Rosslyn en Onderstepoort.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid kamers in 'n kontemporêre dubbelverdiepinghuis. Elke kamer het 'n TV. Drie van die kamers is op die eerste verdieping geleë, waarvan sommige balkonne het. Die meeste kamers het plafonwaaiers of mobiele elektriese waaiers. Parkering is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Gaste deel gemeenskaplike badkamers, behalwe waar die kamer spesifiek aandui dat dit 'n en suite-badkamer het.

Die kombuis is beskikbaar vir matige basiese gebruik vir diegene wat vir hulself wil sorg. Die swembad in die agterplaas is ook vir die gebruik van gaste.

Geen partytjies, harde musiek of oormatige geraas word toegelaat nie. Kinders word slegs toegelaat met vooraf reëlings. Geen persoon onder 18 jaar oud sal toegelaat word sonder 'n geboortesertifikaat en sonder hul ouers en hul ID's nie. Ouers moet volle verantwoordelikheid vir die kind neem en hulle te alle tye onder hul persoonlike toesig hou, aangesien die huis en perseel nie kindervriendelik is nie as gevolg van die oop swembad, trappe, oop balkonne, ens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Louis S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam gewees. Lekker warm gestort, warm, rustig en snoesig geslaap.
Jul 2025
Gontse P
Saam met vriende
5.0
Magnificent. Very fantastic and preventable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lindani S
Saam met vriende
5.0
It was lovely and the service was great. Our stay was great, but the WiFi doesn't reach the Impala room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Godfried G
Saam met lewensmaat
4.0
Gawe plekkie, net slegte gaste. Nie lekker geslaap nie agv die ander gaste in die oorkantste vertrek wat soos kat en hond baklei het. Die man en die v...
Sien meer
Sep 2024
Mario O
Saam met lewensmaat
3.2
Dis 'n slaap plek, dis al. Moet stort en toilet met ander gaste. Impala Kramer is baie warm en die dak is so, dat jy nie sal kan slaap nie.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 7 Leopard Street, Theresa Park, Pretoria North, 0155, Gauteng
  • Gaste dink Leopard house het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Leopard Street, Theresa Park, Pretoria North, 0155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 82 5 1 4 7 Leopard Street Theresa Park 0155 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang