African Rock Hotel & Spa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R6 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Rock Hotel & Spa bied B&B en is in Kempton Park geleë. Die hotel is ideaal geleë binne 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Akkommodasie by African Rock Hotel & Spa bied 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort; daarbenewens bevat elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe asook ander luukshede.
Ontbyt word in die eetarea bedien, waar ander heerlike maaltye teen verskillende kostes bedien word. Die hotel bied ook 'n gastesitkamer en goed gevulde kroeg, 'n spa- en welstandateljee, 'n buitestoep met 'n kaggel, 'n swembad, 'n kuns-curio-geskenkwinkel, 24 uur-sekuriteit en gratis veilige parkeerplek.
Ander dienste wat aangebied word, is 24-uur-ontvangs, stadstoere, kamerdiens, lughawe-oordragte, asook spa-behandelings op afspraak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang