Successfully reported
+39

African Rock Hotel & Spa

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R6 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

African Rock Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Kempton Park en is net 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar in 'n rits kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar ander heerlike maaltye teen verskeie kostes beskikbaar is. Die hotel het ook 'n sitarea, 'n kroeg vol voorraad, 'n spa en 'n gesondheidsateljee, 'n buitestoep met vuurmaakplek, 'n swembad, kunsvlyt-geskenkwinkel, 24 uur-sekuriteit en gratis onderdakparkeerplek.

Ander dienste sluit 24 uur-ontvangs, stadstoere, kamerdiens, pendeldienste en spa-behandelinge in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Ligging

  • 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 De Villiers Avenue, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30237f1a35dc8015a065e7c1565e6dd7be5a3167f847cec62d65b5a5327ab5a2765f2f8d2d8488c7e1de29e972fbd3b115ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 2 mense 48 De Villiers Avenue Van Riebeek Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.0765686 28.2045059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang