Successfully reported

African Roots Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Esme C
1 nag
5.0
Apr 2025

Gemak, stilte en gerief. Ek het vreeslik lekker gebly en alles was so gerieflik en die eienaars is wonderlike mensies en so gasvry. Mens voel baie welkom. Wens ek kon vir meer as een aand oor gebly het. Dit is die ideale plek om jou kop te kan gaan skoonmaak en die stilte te geniet in die mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douglas
African Roots Guest House
Dag Esme Dankie vir jou goeie resensie. Ek is so bly om te hoor dat my staf mooi na jou gekyk het. Hoop ons sien jou weer. Groete Douglas en staf

Abraham (abri) V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very good value for money. Beautiful spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divann S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die diens was baie puik gewees en die mense baie vriendlik. Sal dit aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie netjies en die ontbyt was ook baie lekker. Die personeel was baie vriendlik en behulpsaam. Het ons mooi ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douglas
African Roots Guest House
Hi Divann, Ek is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet. Dit is gelukkig ook nie die eerste keer nie. Dankie vir die kommentaar oor my staf, hulle waardeer altyd 'n bietjie aanmoediging. Groete, Douglas

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Sal weer daar bly! Baie lekker gebly! Maaltjies is beperk tot hoender en steak! Bietjie duur! Meer variasie sou goed wees. Ontbyt baie goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Douglas
African Roots Guest House
Goeie dag Annette. Ek is so bly om te hoor dat die dames mooi na jou gekyk het. Ons doen meer as net hoender en steak. Ons moet net voor die tyd weet wat jou dieet benodighede is. Omrede ons meestal vir besighede en reps moet bedien - is dit gewoonlik die vleis, rys, en groente mens - en dan tjips ens. Maar as ons weet wat jou voorkeur is, sal ons vir jou keuse gee. Natuurlik is ons ook bereid om Mr D vir jou te reël. Laat net weet. Best groete, Douglas en staf.

Gerard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Verzorgd. Prachtige jacaranda's, verzorgd en goed geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandie P
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker geslaap, netjies skoon, vriendelike personeel. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Douglas
African Roots Guest House
Hi Yolandie, jammer ek het jou gemis, maar bly om te hoor my staf het julle mooi versorg. Ek sal jou goeie woorde oordra. Groete, Douglas

Tshegofatso M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Excellent stay, but the TV and channels need a serious upgrade. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Presies wat 'n sakereisiger nodig het. Goeie diens, ligging. Kamers skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. WiFi het aanvanklik gesukkel maar toe mooi reggekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douglas
African Roots Guest House
Hi Andre Jy sal bly wees om te hoor ons het goeie inverters en battery geïnstalleer en die WiFi loop nou op 100mps.

Skye S
1 nag Besigheidsreis
2.6
Nov 2021

Nie op standaard nie. Die prys was heeltemal te hoog vir wat mens kry. Plek het nie skoon gevoel of gelyk nie. Twee gaste in die kamer en 1 handdoek. Kaste bevat beddegoed van vorige gaste.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Henko V
1 nag
1.6
Sep 2021

Sleg. Toe ek inboek gee hulle vir my 'n kamer sonder aircon toe ek vir hulle se het kamer met aircon geboek toe skuif hulle my. Gee my remote vir hek wat nie werk nie toe moes ek hom omruil maar niemand by ontvangs. Klokkie meer as 3 keer gelui geen service, toe ek bel toe kom iemand eers. Toe gee hulle my ander remote toe werk hy ook nie, toe het hulle oopgemaak toe ek terugkom moes ek maar weer gebel het. Ontvangsdame nie vriendelik nie, is amper of hulle jou 'n guns bewys om jou te help.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Douglas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58A Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc23307271a0674b2a78b7beeb2a56ff850006f80e29373ca086e048079cee0e272e1d07e84ab8c236511df920f906e4f5a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 58A Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.901207739014 29.468359854002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang