African Violet - Loft Living
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Sunnydale, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Deurdrenk van liggevulde luuksheid en pragtige handgemaakte aanrakinge, is die solderruimtes magies.
African Violet - Loft Living is 'n unieke bestemming en ontsnappingsgeleentheid vir paartjies wat die stres van die alledaagse lewe ver agter wil laat.
Elke stylvolle woonstel het slaapplek vir 2. Loft Suite nr. 1, 2 volwassenes plus 2 kinders ouer as 12 jaar. Met die leefarea in die solderruimte, het jy 'n gevoel van lugtigheid en vryheid. Die neutrale palet gee 'n atmosfeer van kalmte en vrede. Al jou behoeftes word vir selfsorg voorsien. As jy op jou privaat dek wil braai, bring jou eie brikette.
Aangesien dit noordwaarts aan die kant van die berg is, is daar uitsigte vanuit alle hoeke en son heeldag lank.
WiFi, platskerm-TV, en gemeenskaplike swembad en tuin.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Sunnydale, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Sunnydale, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang