Successfully reported

Africa's Eden Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Urcilla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful, tranquil, calming, clean and affordable. Africa Eden is a beautiful place to stay; it is so tranquil and calming that you would never say you were in a city. The owner is very friendly and accommodating, and his Border Collie may even take you for a walk in the forest. We had an awesome stay and would definitely pay another visit if we are headed that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magritha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Waterstroompie laat jou dink aan Ps. 23. Perfek! Die tuin is 'n lushof, die eienaars is ongelooflik vriendelik en dierbaar! Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Baie netjiese, skoon en pragtige plek. Eienaars is absoluut wonderlik! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Rustig! Oulike plekkie, lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Rustig en baie mooi. Baie rustig pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Rustig en ontspannend. Ja. Die ontvangs was vriendelik. Dit was baie rustig en stil. Die stroompie skep 'n bos atmosfeer. Die beddens het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Ontspanning en rustigheid op sy beste. Ons het 'n ongelooflike naweek-wegbreek geniet by die Africa's Eden Guesthouse - 'n wonderlike "change-of-scenery" van die besige stadslewe. 'n Mens is omring deur natuur en ervaar werklik hoe dit voel om te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nancy M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jul 2024

Very welcoming and we all enjoyed our stay as a team. Peaceful and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Vir 1 of 2 dae oukei. Ons het vir 5 dae gebly. Dae is lank vir die plek. Die advertensie op die webwerf vermeld "etes op versoek", maar is nie waar nie, die plek bied net selfsorg. Die tuin is beperk, die eienaars aller vriendelikste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Taunton Road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUzH1M2PF8C5cobysicpHEh3Tt68akAKFW5PXKkQimLkbUbeZgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 30 Taunton Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.596246233614 30.359207153287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang