Successfully reported
+6

Afrique du Sud Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrique du Sud Guesthouse is in die dorpie Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit, geleë. Die gastehuis is 45 km suidwes van Mokopane/Potgietersrus en is 'n ideale oornagplek op pad na Botswana, Zimbabwe en die Krugerwildtuin.

Afrique du Sud bied luukse verblyf teen bekostigbare pryse, met veilige parkeerplek. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met plaaslike kanale. Geniet die stewige ontbyt in die lapa terwyl jy uitkyk oor die welige, versorgde tuin. DStv is ook beskikbaar in die gemeenskaplike sitarea.

Mookgophong is 'n bekoorlike en florerende dorp geleë aan die voet van die Swaershoekberge, omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne. Die bosveldklimaat en aantreklike oorde in die omgewing lok vakansiegangers die hele jaar deur. Daar is talle warmwaterbronne sowel as staproetes waar besoekers aan die streek die unieke bosveldflora van die Waterberg-distrik kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elize B
5.0
Heerlik oornag. Goeie veiligheid. Goeie en vriendelike ontvangs. Die kamer was netjies. Ek het lekker geslaap. Net 'n onnugtering toe ek die oggend op...
Sien meer
Jul 2025
Ankia B
Saam met lewensmaat
5.0
Boek beslis weer! Geniet die privaatheid. Eenheid netjies. Rustige area. Skoon eenheid. Gemaklike beddens. Privaat eenkant. Genoeg spieëls en kragpunt...
Sien meer
Jul 2025
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en rustig. Mooi, skoon en netjies. Waarde vir geld.
Jun 2025
Nadene W
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker! Is werklik 'n aangename en vriendelike tuiste om te slaap. Die kamer is netjies, skoon en goed toegerus en genoeg matte. Koffie, suiker, ...
Sien meer
Jun 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ek nodig gehad het. Presies wat ek nodig gehad het. Skoon, nekies en privaat. Dankie.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 33 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Afrique du Sud Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjI1OTAyLTdmYWYtNDFhOS1hZTk2LWQxOTkyNDE4MWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 33 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513556931172 28.711899518967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang