Successfully reported
+20

Afsaal 410 Holiday Flat

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Afsaal 410 Holiday Flat is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige strandfrontkompleks in Amanzimtoti bied. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is binne maklike bereik van 'n waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaaklikheidsentrums en winkelsentrums.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 5 gaste en bied gaste lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbodem en 'n enkelblad. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholf en diepseeduik in.

Blomme, sjampanje en sjokolade kan gereël word vir 'n verjaarsdag, verlowing of vir 'n wittebroodpaartjie op spesiale versoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal 410 Holiday Flat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoVgvUmakv71fjpRcT3S6DVvPNgVG4i2wWm7nNGqFyCexhhofwD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055962 30.8847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang