Afsaal 411 Holiday Flat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Afsaal 411 Holiday Flat bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Amanzimtoti. Die kompleks is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en die treinstasie.
Die opgegradeerde woonstel bied pragtige see-uitsigte en akkommodeer 4 gaste in 2 slaapkamers, 2 moderne badkamers (een met 'n stort en die ander met 'n bad) en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en ketel terwyl die leefarea 'n TV het. Die kompleks het 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Amanzimtoti Gholfklub, Illovo Lagoon Natuurreservaat, Amanzimtoti Bird Sanctuary en Splash Water World in.
Blomme, vonkelwyn, sjokolade, ens. kan op versoek voorsien word vir 'n verjaarsdag, verlowing of pasgetroude paartjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal 411 Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang