Successfully reported

Plett-Dunes 41

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lizaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful unit! Loved it! Was a great place to stop for an overnight! The unit had everything we needed! So neat and clean! Had the best sleep!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Thanks! Please visit us again.

Leona F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and cosy. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Easy, relaxing, worthwhile. Awesome stay! Great base central to our stay and needs! Our stay was just as advertised!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker daar oornag. Ons is baie beïndruk met die plekkie! Baie keurig versier, baie netjies en baie skoon. Stort is fantasties en al die USB ports is baie gerieflik. Ons is ook beïndruk met hoe netjies die hele kompleks is! Was baie lekker om daar te oornag. Loopafstand van die strand af. Mooi groen grasperk en bankies by die strand om by piekniek te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Dis net 'n plesier om goeie gaste soos julle by Agar Agar te ontvang! Netheid, gerief, die omgewing met al die toeriste-aantreklikhede, die see so naby, met die pragtige kuierplek daar, maak dit 'n wenner! Kom gerus weer

Judy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Super room. Perfect short or slightly longer stay. Switch on geyser on arrival! All the instructions for arrival, keys etc. were great. Room is very clean, pleasant and the bed is great. Enjoyed the garden and the sunbirds. Very convenient for an event in Plettenberg Manor and for dinner in central Plett. If you book 2 units, it is perfect for 2 couples. Had a cold shower when we arrived! But eventually realised there was a switch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Safe and well equipped unit in great location. Safe and well equipped unit in a secure estate with a short walk to the wonderful Keurbooms Beach and not far from the Plettenberg Mall. We were allowed to check in earlier to spend a wonderful afternoon on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Dankie vir jul mooi woorde! Ek is bly julle kon lekker kuier. Kom gerus weer!

Callie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

As 'n basis om die omgewing se besienswaardighede te besoek, is dit goed geleë. Die eenheid was mooi skoon en goed toegerus. Die kragpunte op al die strategiese plekke was 'n welkome bonus. Die een dag/aand wat ons bure in die westelike aangrensende eenheid gehad het, was hul gesprekke/TV/snork(!) duidelik hoorbaar en steurend. Die presiese punt van aankoms kon nie duidelik op die hulpmiddel apps gevind word nie - dit kan dalk oorweeg word om dit as nommer *** 'The Dunes' te beskryf, wat mens dan na die regte ingang sal wys. Dit was eenvoudig om die sleutels te bekom en goeie kommunikasie het baie gehelp. Die fotos van die advertensie is bietjie misleidend - ons het verwag om op die strand te wees, dit is egter 'n stywe 1 km oor steil duine en dale weg van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Danki dat julle Agar agar gekies het. Julle sou op my beskrywings kon sien dat daar 'n plaveipad see toe is; 'n dek en selfs toilet en storte by die see... Mooi loop

Margot C
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Very pleasant. Enjoyed my stay in this lovely studio. Everything I needed was provided. I would have loved to stay there for much longer. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Awesome place for a holiday! We stayed in Unit H41, it was really lovely, comfortable and very well equipped. We stayed there for 7 days and wished it was a longer stay. The Dunes is so convenient, near the beach and easily accessible to the shopping centre and restaurants. Really enjoyed our stay and we will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Thanks a lot! Please visit again! We keep on trying to improve our cozy little haven!

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Agar Agar: 'n pragtige plek, maar verbeterings nodig. Agar Agar is inderdaad 'n lieflike plek om te bly, maar daar is beslis ruimte vir verbeterings in die algemene ervaring. Een groot uitdaging was die vind van die eenheid. Dit sou baie gehelp het as die eienaar van die begin af duidelik gemaak het dat die huis binne The Dunes Hotel and Resort geleë is. Die gebrek aan sigbare aanwysings of borde wat na Agar Agar verwys, het ons baie tyd en energie gekos. Ons het ure lank in en om Keurboomstrand gesoek voordat ons uiteindelik ontdek het dat die huis 'n eenheid binne die oord is. Selfs GPS-aanwysings was verwarrend, met die eienaar se instruksies om "The Dunes H41" in te tik, wat 'n foutiewe roete aangedui het. Die enigste plek waar die naam Agar Agar sigbaar was, was in die WiFi-boekie – beslis nie prakties vir eerste indrukke nie. Wat die verblyf self betref, is die eenheid netjies en gerieflik. Ongelukkig was die beddens 'n groot teleurstelling. Die eenheid het twee enkelbeddens wat aanmekaar geskuif is om 'n dubbelbed te vorm. Hierdie opset is nie net ongemaklik nie, maar het ook daartoe gelei dat ons met rugpyn wakker geword het. Dit is duidelik dat die beddens nie geskik is vir 'n goeie nagrus nie, en ons stel voor dat dit vervang word met 'n behoorlike dubbelbed wat gemak en ondersteuning bied. Alhoewel ons verblyf nie sonder uitdagings was nie, is daar groot potensiaal vir Agar Agar om 'n uitsonderlike bestemming te wees met beter kommunikasie en 'n paar aanpassings.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cobus
Plett-Dunes 41
Marietjie, ek wil graag uitbrei op die punte wat u genoem het. U het 2 ure te vroeg aangekom. Dit dui daarop dat u nie my boodskappe gelees het nie (die inkloktyd is om 14:00). Ek glo dus dat u ook die ander aanwysings moontlik gemis het. Dit is altyd handig om die aanwysings te hersien voor die aankoms om seker te maak alles is duidelik. Wat die beddens betref, kom daar dikwels enkel persone of gaste wat nie 'n bed wil deel nie. Ek kom pas terug van 'n 4-dae vakansie in Agar Agar saam met my vrou, wat 6 maande gelede 'n groot rugoperasie gehad het. Sy het geen probleme ondervind nie en ons het geen klagtes ontvang nie. Ek wil ook graag noem dat ek in my plasings die eiendom en die ligging redelik duidelik beskryf het. Ek stel dit op prys as gaste die beskrywings deeglik lees, wat kan help om onduidelikhede te vermy. Dankie vir die resensie. Ons streef altyd daarna om goeie diens te lewer en vra omverskoning as u dit moeilik gevind het om die eiendom te vind. Ek hoop ons kan u in die toekoms weer verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394 Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA113426c1951b94318389aa86d290e82d413291a54fdacb9446e3563a030f0b2be88e8f3b78d576437cd95f6eb860dce5ff81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009872672159 23.422500054354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang