Successfully reported
+10

Agulhas Getaway For Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Zoetendal Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Agulhas Getaway For Two is in L'Agulhas, die mees suidelike kusdorpie en vakansieoord in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na 'n privaat en ontspanne wegbreek by die see.

Die ateljee is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Dit sluit 'n etenstafel en stoele in wat geskik is vir 2 gaste, 2 gemaklike rusbanke, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die patio ontspan, die dag by die strand deurbring of 'n ete by een van die nabygeleë restaurante geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 33 Zoetendal Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Zoetendal Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314e7c8b4f473d846a01adf6693ca52216c93c57bbdf5df09d6c47260ce8e9a69cb0c4be85218e8776c4e0fcb24a6c99f9aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 33 Zoetendal Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824577360383 20.003867843492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang