Successfully reported

Agulhas Ocean House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

As jy hier iets fout vind, is jy die fout. Kon nie vir beter vra nie, verwagtinge is oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie mooi, skoon en netjies. Die woonvertrek en kombuis is ruim. Baie mooi, skoon en netjies. Die woonvertrek en kombuis is ruim. Die klerewasmasjien is 'n wenner. Die fotos wys 'n ingeboude braai, maar dit is nie in werking nie, dit moet so uitgelug word, of die braai foto moet verwyder word. Daar is darem 'n klein skottelbraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan & Sheryl
Agulhas Ocean House
Hi Diederick Thank you for your rating. Sadly, the braai chimney has rusted internally, and we are waiting for a new chimney. I did not rust to drop on your food, and over the December period, getting a new chimney is not easy. Regards Allan.

Fanie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlike plek en eienaars, julle sien ons weer. Wow, wat 'n wonderlike oornagplek. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Ons het 2 nagte oorgeslaap en dit was wonderlik. Alles so netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Selfs ons klere is gratis gewas en gestryk. Welgedaan, jy en jou vrou is die beste. Ons het regtig lekker gebly by Agulhas Ocean House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker gebly, eienaars is super. Uitstekende diens vanaf eienaars. Baie lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Baie mooi uitsig oor die see vanaf boonste sitkamer. Dankie Allen en gade. Ons het lekker gekuier by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Allan & Sheryl
Agulhas Ocean House
Thank you for the great review! We hope to see you again.

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die warm ontvangs en luukse kamer was 'n buitengewone ervaring. Allan and Cheryl are perfect hosts. This is very good value for money, with warm friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Het heerlik ontspan in 'n rustige omgewing. Heerlike ontbyt en warm, vriendelike ontvangs en nuttige inligting rakende omgewing en restaurante. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilmarene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik. Ongelooflike hartlike gasheer en gasvrou. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan & Sheryl
Agulhas Ocean House
Thank you for the fantastic review.

Lianda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lieflike ligging en ons was gelukkig met 'n see-uitsig kamer. Aanbeveelbare gastehuis. Baie gasvrye mense en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Uitstekende diens! Heerlik gebly, netjies met uitstekende diens. Sal beslis volgende keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan & Sheryl
Agulhas Ocean House
Thank you for the great review Alice!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Allan & Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Main Road, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NmNkYjE0LTI2NWEtNGQ1MS1hNzYyLTMwYThjZWI5ODMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 4 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81551 20.0282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang