Successfully reported
+13

Agulhas Seabreeze

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Gentoo Road, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Agulhas Seabreeze bied verblyf in 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Agulhas geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n romantiese wegbreek, want dit spog met 'n pragtige see-uitsig in die verte.

Agulhas Seabreeze het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nikita V
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik geniet. Baie lekker gebly. Baie netjies en pragtige uitsigte.
Aug 2025
Elizma L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties en rustig. Pragtige plekkie, baie netjies. Stil rustige area, pragtige see uitsig. Sal vir seker aanbeveel.
Feb 2025
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Jan 2025
Christiaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker gebly, te spyt van die weer.
Des 2024
Christiaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Baie netjies en besondere plek geleë.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 129 Gentoo Road, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agulhas Seabreeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Gentoo Road, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1924e98b3241311d7f5e377e3d09d740239b5f781713ea107d1c25dbf86eb015d7568a7a2c1311f93f9395d92a25c4d19f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 129 Gentoo Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.82431476308 19.997148571853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang