Aha Gateway Hotel
- Kapasiteit: 291 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Centenary Boulevard and Twilight Drive, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aha Gateway Hotel is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek, naby die area se besienswaardighede.
Verblyf by die aha Gateway Hotel beskik oor 146 kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. 'n Paar van die kamers het tussendeure, wat ideaal is vir ouers wat met kinders reis. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, 'n kluis om waardevolle items in te bêre, en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant bedien. Die hotel spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n swembad en 5 goed toegeruste konferensiegeriewe wat gehuur kan word.
aha Gateway Hotel is ideaal geleë naby die Gateway en Crescent Winkelsentrums, en 2,5 km se ry vanaf die Umhlanga Hoofstrand, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of Centenary Boulevard and Twilight Drive, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aha Gateway Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 291 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Centenary Boulevard and Twilight Drive, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang