Successfully reported
+42

Aha Makalali Main Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Makalali Main Lodge is geleë in die Makalali Privaat Wildreservaat, Limpopo, en bied kwaliteit verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.

Die lodge bied 30 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met lugversorging, privaat en suite-badkamers en gemaklike beddens.

Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n eetarea, sitkamer, buitesitarea en, gedurende die somermaande, 'n verfrissende swembad wat 'n welkome ontsnapping van die hitte bied.

Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Aha Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 169

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6f8928a2613b8db2108147ca491e4e16a03ed1fd34cbe8a562554dfa78e92e1c8653fd97e999065ad237c1cc4c449d21d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 2 mense D202 Makalali Private Game Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.218800532742 30.633054409023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang