Aha Shepherd’s Tree Game Lodge
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Shepherd’s Tree, Pilanesberg Game Reserve, Bojanala, 0316, Noordwes
- Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aha Shepherd's Tree Game Lodge bied eksklusiewe B&B- of volpensionverblyf en is in die Pilanesberg-wildreservaat geleë.
Verblyf by aha Shepherd's Tree Game Lodge bestaan uit 30 Standard- en Executive Suites. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, met 1 of 2 slaapbanke vir 1 of 2 kinders. Elke suite beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke suite het ook lugversorging en 'n sitarea; die Executive Suites het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, en ander luukshede.
Ontbyt en ander heerlike kookkuns word in die restaurant op die perseel bedien. Die lodge spog ook met 'n kroegarea met 'n gastesitkamer, 'n bekroonde spa, 'n swembad, 'n boma-eetarea buite en 'n wynkelder.
Gaste word daagliks getrakteer op 2 komplimentêre wildritte, wat in die wildtuin se suidwestelike gedeelte gehou word. Ander uitstappies na plekke in die reservaat kan ook vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- aha Shepherd’s Tree, Pilanesberg Game Reserve, Bojanala, 0316, Noordwes
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Shepherd’s Tree, Pilanesberg Game Reserve, Bojanala, 0316, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang