Successfully reported

Ahoy Cottage 4

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phlip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangename verblyf. Sal beslis vir enigeen aanbeveel. Heerlik gebly met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sielskos. Baie lekker gebly. Ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Basic, but comfortable and convenient. Shower rose needs to be tightened. It will leak into the wall. Recently painted, so there is a strong smell of paint, but we left the windows open and it helped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Daar is heerlike restaurante naby Ahoy en baie plekke om te ontdek in die omgewing. Ons het baie lekker gebly by Ahoy. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

'n Goeie blyplek om die omliggende dorpe en besienswaardighede te besoek. Verblyf was baie aangenaam, fasiliteite goed en ek is beïndruk met die goeie en vriendelike kommunikasie met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Pet friendly and awesome location. Lovely indeed will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ad & Ann A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Fully equipped, cosy and clean beach house. Very attractive and cosy cottage and terrace. Good bed. Perfect communication via WhatsApp. The landlady was involved. Very nice swimming pool. One remark: sun beds at the pool should be replaced for more comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Gasvrou baie aangenaam en behulpsaam gewees. Ja, aangename verblyf, alhoewel daar paar tekortkominge was: baie min eetgerei, geen bo-laken op bed, geen TV of DStv, ingerigte badkamer en swembadtoerusting.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Camilla
Ahoy Cottage 4
Dankie vir terugvoer, Neels. Hier is my terugvoer op jou (review): Die eenheid is vir 2 persone, so messegoed is 2 van als. Alle ander (utensils) is voldoende voorsien. Ons voorsien nie 'n (flat sheet) - as jul 1 nodig gehad het kon jul my gekontak het & ek sou 'n plan gemaak het. Rakende TV & DTSV: hier is inligting soos voorsien op LekkeSlaap: "Please note that this cottage does not have a TV." Die badkamer is toegerus met vlg: drom, toiletpapier op aankoms, (liquid soap) by wasbak & (body wash) in stort, klein handdoek & badmatjie. 'n Badhandoek per persoon word voorsien.

Graeme B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Cool. Was cool. Nice to get out of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 423

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MTM1ODZjLTU0ZDYtNDEwMi1iYzg4LTcyMTdiYzJiYWEzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.810217408751 17.893657386303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang