Successfully reported
+49

Aintree Lodge

  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aintree Lodge skuil teen die hange van 'n klein vallei in Scottsville en bied gaste ruim en gerieflike verblyf omring deur groen heuwels, bosse en groen tuine. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin, paartjies of individue wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word gebied in verskeie kamers en 1 selfsorg-eenheid, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf koningingrootte-beddens, dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met bad- en stortgeriewe.

Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg.

Gaste het toegang tot die ten volle gelisensieerde kroeg en goed versorgde tuine op die perseel. Komplimentêre WiFi en gratis veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth S
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional service, very simple accommodation. Simple yet comfortable - the bare necessities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Wynand K
Saam met vriende
5.0
Presies wat ons nodig gehad het. Baie netjies en pragtige area. Ons het ook van die restaurant gebruik gemaak en die kos was uit die boonste rakke en ...
Sien meer
Jul 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ons mense het lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.
Jun 2025
Joanita W
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly staff, good service, safe. Baie lekker gebly. Staff was baie behulpsaam en vriendlik. Diens was vinnig en puik.
Feb 2025
Lorene E
Saam met vriende
4.2
Netjiese en skoon kamers. Heerlike kos en puik diens! Ons was baie beïndruk met die diens en hoe Amy uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aintree Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383d9f3f0eaf41de9e69d455cb8e8dbcb73cc42cba3e40d41c0d2b409557d720b327d2b79e10fcd552ffa68f033404c13ba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 31 Alice Grange Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.607384 30.411178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang