Airport Lodge
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Jooste Street, Airport Industrial, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Airport Lodge bied lieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in Airport Industrial, Newcastle. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie, enkelreisigers of 'n sakereis.
Hierdie gastehuis bied 20 kamers met lugversorging wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n sitarea en 'n tee- en koffieskinkbord in elke kamer. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas soos die gaste-sitarea en -eetarea. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en braaigeriewe is beskikbaar.
Die verblyf is minder as 2 km vanaf die Newcastle-winkelsentrum en Black Rock Casino. Ander trekpleisiers in die area sluit Amajuba-winkelsentrum, Newcastle Gholfklub, Springlake-steenkoolmyn, Ncandu- private woud-en graslandreservaatand en Biggasberg Horse Trails in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Venilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Jooste Street, Airport Industrial, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Jooste Street, Airport Industrial, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang